SPOEGWOLF water en WEERLIG FINAL.jpg

Water en weerlig

nuwe album nou uit

Upcoming Shows

Teken aan om al die Spoegwolf nuus te ontvang:

* indicates required

Spoegwolf en Jack Parow! Londen & AMSTERDAM 2026

Spoegwolf kom al vir meer as ’n halwe dekade na Europa en Engeland.

Elke keer as jy in ’n vreemde land is, ontdek jy iets van jouself — en dan verander alles.

Ons verloor ons koppe in die musiek, die bier, die vriende van ver plekke… en die vriende uit ander lewens.

Hierdie jaar vat ons een van Suid-Afrika se grootste uitvoere saam.

Want hierdie keer beplan ons om die partytjie te verdubbel.

Spoegwolf en Jack Parrow. In Londen. In Amsterdam. Buite beheer.

book spoegwolf:

Bookings / Enquiries

Yolandi van der Wath

yolandi@spoegwolf.com

+27 82 325 3053


ONLINE STORE ENQUIRIES

armanda@vodamail.co.za


Management

Chris von Wielligh

chris@spoegwolf.com